Mageia

Mageia is 'n Vry Sagteware-bedryfstelsel gebaseer op GNU/Linux. Dit is ’n gemeenskapsprojek, gesteun deur ’n organisasie sonder winsbejag van verkose bydraers.

Ons missie: om fantastiese gereedskap vir mense te bou.

Afgesien van die aanbod van ’n veilige, stabiele en volhoubare bedryfstelsel, is die doel ook om ’n gerespekteerde en herkenbare gemeenskap in die wêreld van vry sagteware te word.

Enkele hoogtepunte oor Mageia tot op hede:


Mageia.Org

dit is die regstruktuur gebaseer in Parys, Frankryk vir die ondersteuning van die Mageia-projek.

Mageia-lisensie

Ons bydraes word gebaseer op ons lisensie.

Gedragskode

Ons gebruik ’n gedragskode in ons gemeenskap.

Policies

Our privacy policy is important to us.

Values

We all dedicate ourselves to our values.

Mageia history archive

For historical records you can find a list of Mageia founders and a Mageia project announcement from back in september 2010.

Media en kuns